Braai - Wikiwoordeboek - Wiktionary
Có thể bạn quan tâm
Gaan na inhoud 
'n Tradisionele Suid-Afrikaanse braai op oop kole.
In Oudnederlands sedert die 10de eeu as ww. brādan en sy deverbatief brādo bekend.[1]
Hulp:IPA: [brɑːi] 
Geselligheid waartydens vleis op 'n rooster of braaier oor vuurwarm kole gaarmaak word.
Hoe laat moet ons daar wees vir die braai?
Sien Wikipedia vir meer inligting oor braai. Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=braai&oldid=213390" Kategorieë:
Inhoud
skuif na kantbalk versteek- Inleiding
- Bladsy
- Bespreking
- Lees
- Wysig
- Wys geskiedenis
- Lees
- Wysig
- Wys geskiedenis
- Skakels hierheen
- Verwante veranderings
- Laai lêer
- Permanente skakel
- Bladinligting
- Haal dié blad aan
- Kry verkorte URL
- Laai QR-kode af
- Switch to legacy parser
- Skep boek
- Laai af as PDF
- Drukbare weergawe

Afrikaans (af)
Etimologie
In Oudnederlands sedert die 10de eeu as ww. brādan en sy deverbatief brādo bekend.[1] | Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | braai |
| Verlede Tyd | ek | het gebraai |
| Teenwoordige deelwoord | braaiende | |
Uitspraak
Hulp:IPA: [brɑːi] | (lêer) |
Werkwoord
Betekenisse
- (voeding) Kos, gewoonlik vleis, op 'n rooster of braaier oor vuurwarm kole gaarmaak.
- (kookkuns) Kos voorberei deur dit in olie of vet te verhit.
Voorbeeldsinne
- Wat se vleis gaan ons vanaand braai?
- Braai die uie in 'n pan.
Vertalings
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Engels: roast(en), braai(en) Nederlands: braden(nl) | |||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| braai | braaie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| braaitjie | braaitjies |
Selfstandige naamwoord
Geselligheid waartydens vleis op 'n rooster of braaier oor vuurwarm kole gaarmaak word.
Voorbeeldsinne
Hoe laat moet ons daar wees vir die braai?
Vertalings
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Engels: braai(en) Frans: barbecue(fr) Nederlands: braai(nl) | |||
Verwysings
- ↑ ONW
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor braai. Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=braai&oldid=213390" Kategorieë: - Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Voeding in Afrikaans
- Kookkuns in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Từ khóa » Vuurwarm Kole
-
Lagi Daripada Warm Kole Pub & Grill - Facebook
-
More From Warm Kole Pub & Grill - Facebook
-
Warm Kole Pub & Grill Staff Winding Down After A Busy Afternoon
-
By Warm Kole Pub & Grill | Live By Warmkole - Facebook
-
28 Braai. South African Style...Oppi Kole Ideas In 2022 - Pinterest
-
#skaaprib Hashtag On Instagram • Photos And Videos
-
#sondagbraai Hashtag On Instagram • Photos And Videos
-
KOLE - Lyrics Containing The Term
-
Esegiël 10:7 DB
-
Goed, Beter, Boeretroos! | Weg - Netwerk24
-
10: Hoe Vuurloop Jou Denkwyse Kan Verander Minkie Se Kombuis
-
Fynhoutjies: Listen With Lyrics - Refentse - Deezer